08/01/2024
O Liewe Jinne, hier loop die dinge.... Die naweek is verby en jy het nie tyd gehad vir grassny nie, jy begin vandag te werk.. Laat MFT Tuindienste dit gou vir jou doen, bel om n afspraak te maak!
Ons bied eenmalige of weeklikse tuindienste aan. Tarina 0814728291
Once off cut and blow, didn't have time to cut your grass, quickly phone we can come and help ti get your lawn short and neat again!