Green Lily Landscaping and Garden Design

Green Lily Landscaping and Garden Design Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Green Lily Landscaping and Garden Design, Gardener, Pretoria.

Design and implements a garden according to your liking – residential, corporate and commercial
Builds water features
Redesigns and decorates garden rooms, verandas and patios
Installs irrigation
Decking
Paving

VOORSPOEDIGE EN GESEENDE 2020!!!MAY 2020 BE BLESSED!!!Maak 'n kleurvolle krans van kunsblomme vir die nuwe jaar!
01/01/2020

VOORSPOEDIGE EN GESEENDE 2020!!!
MAY 2020 BE BLESSED!!!
Maak 'n kleurvolle krans van kunsblomme vir die nuwe jaar!

Maak gou 'n Kerskrans!Make a beautiful indigenous wreath for Christmas!Vir die wat gelukkig is om vakansie te hou in die...
22/12/2019

Maak gou 'n Kerskrans!
Make a beautiful indigenous wreath for Christmas!
Vir die wat gelukkig is om vakansie te hou in die Kaap of nog gelukkiger is om permanent daar te bly - daar is so baie pragtige fynbos om te gaan pluk.
Laat manlief of boeta gou vir jou 'n ring van draad maak, rol 'n wors van droe gras of koerantpapier en draai dit vas aan die ring met vislyn.
And start to decorate it!
It can either hang on your front door or use it as a center piece on the dining room table with a big candle in the middle.
Aan al die Green Lily kliente, vriende en familie: Mag julle 'n vreugdevolle en vredevolle Kersfees ervaar!

Pragtige Amaryllis lelies! Die ballerinas van die plantwereld!Dis orals in kwekerye en winkels nou te kry.For the evenin...
24/11/2019

Pragtige Amaryllis lelies!
Die ballerinas van die plantwereld!
Dis orals in kwekerye en winkels nou te kry.
For the evening: add beautifull fairy lights!

Oops! "Before" photo is now "after"!Indien jy vars blomme gebruik vir die boks, gebruik dan die groen oase, vir droe blo...
20/10/2019

Oops! "Before" photo is now "after"!
Indien jy vars blomme gebruik vir die boks, gebruik dan die groen oase, vir droe blomme of nagemaakte blomme gebruik die wit oase.
Onthou om die boks met plastiek uit te voer as die vars blomme gebruik word.
Geniet dit!

Kersfees is om die draai!Before you rush out to the shops first see what is available in your house and start being crea...
19/10/2019

Kersfees is om die draai!
Before you rush out to the shops first see what is available in your house and start being creative!
Take an old box, paint it and arrange some flowers in it.
Lovely gift!

Its this time of the year!Functions, parties, having a braai with friends and family!Hosting can be quite expensive so w...
05/10/2019

Its this time of the year!
Functions, parties, having a braai with friends and family!

Hosting can be quite expensive so why not create your own centerpiece for your table from bits and pieces out of the garden or walks in the park.
Adding small fairy lights or tea candles immediately change the look of the centre piece and add to the atmosphere of the party.

Have fun being creative!

Very interesting fire pit spheres, ideal for long summer nights with friends and family!🔥🔥🔥🔥
25/09/2019

Very interesting fire pit spheres, ideal for long summer nights with friends and family!
🔥🔥🔥🔥

A gift that keeps on growing!Its amazing what you can give to a friend or loved one with a bit of creativity.Find a smal...
25/09/2019

A gift that keeps on growing!
Its amazing what you can give to a friend or loved one with a bit of creativity.

Find a small container (Lots of Pots here in Pretoria have a lovely collection) and put a few small stones in for drainage and fill with a mixture of compost and soil.
Scout to see what's available in your own garden and plant in the container.

Its such a fun and easy way to make a gift for someone!

Verveeld oor naweke?    Het jy baie ou hardeband boeke wat te veel spasie steel? Begin deur geskenke te maak vir Kersfee...
26/08/2019

Verveeld oor naweke? Het jy baie ou hardeband boeke wat te veel spasie steel?
Begin deur geskenke te maak vir Kersfees met die ou boeke.
1. Plak die papier aanmekaar vas, hoef nie elke bladsy te wees nie. Die voorblad moet los van die res wees.
2. Sny ‘n vierkant of sirkel deur die papier.
3. Verf ‘n waterdigte seelaar oor.
4. Plaas oase in en begin vars of nagemaakte plantjies in oase te rangskik.
5. Die teenblad (binnekant) kan mooi versier word met ‘n afdruk van enigiets waarvan jy hou en wat sal pas by die plantjies.
Geniet dit!!!

DIE LENTE IS HIER!!!Heerlike son, swem, strand en braaivleis.Tyd om tuinhandskoene en snoeiskere uit te haal en te begin...
26/08/2019

DIE LENTE IS HIER!!!
Heerlike son, swem, strand en braaivleis.
Tyd om tuinhandskoene en snoeiskere uit te haal en te begin om die tuin in ‘n sprokies wereld te omskep.
Beplanning – wat wil ek die somer met die tuin doen?
Kry idees op Pinterest, gaan stap in jou straat en loer wat die bure geplant het wat baie gesond en welig groei of blaai deur tydskrifte
Begin deur
• dooie plante te verwyder,
• goeie kompos in die beddings in te werk,
• koop seisoenale blomplantjies wat dadelik kleur gee aan die tuin.

Ek het die voorreg gehad om die kaal plaastuin in 'n lushof te omskep. Kyk gerus na die genot wat bietjie liefde en hard...
31/07/2019

Ek het die voorreg gehad om die kaal plaastuin in 'n lushof te omskep. Kyk gerus na die genot wat bietjie liefde en harde werk in 'n tuin kan kan bring.
Tenspyte van die uitsonderlike warm klimaat vir die tyd van die jaar het die werkers se entoesiasme die hele projek net nog meer die moeite werd gemaak!
Die gasvryheid van die klient sal ek altyd onthou.

Through this wonderful journey I gained so much respect for the hard work the SA farmers do under challenging circumstances.

Soms is dit net ietsie klein wat 'n groot verskil maak aan 'n hoekie op 'n stoep of in 'n tuinRabbits are such fun anima...
27/04/2019

Soms is dit net ietsie klein wat 'n groot verskil maak aan 'n hoekie op 'n stoep of in 'n tuin
Rabbits are such fun animals!

Address

Pretoria
0001

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Green Lily Landscaping and Garden Design posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Green Lily Landscaping and Garden Design:

Share

Category