Net Inheems

Net Inheems 100% Indigenous! Net Inheems is 'n suiwer inheemse kwekery met 'n wye verskeidenheid plante, struike en bome vanuit Suider-Afrika.

Net Inheems doen ook “Huisbesoek” waar ons jou aan’t huis van goeie raad en selfs ‘n plan voorsien. Inheemse plante, lae pryse en goeie raad, maak gerus ‘n draai!

20/11/2012
20/11/2012
Bedding uitleg - Net Inheems Style!
18/10/2012

Bedding uitleg - Net Inheems Style!

16/10/2012

Sekere boomsoorte (Ek kyk o.a. na julle, Rhus familie!) hou aan om onder op die stam nuwe takkies en lote te stoot. Hou maar net 'n ogie oop daarvoor en breek dit gereeld af sodat jy nie later die saag moet gaan haal nie.

10/10/2012

Gebruik die koeler weer om ietsie te plant, dis lekkerder vir jou en minder stresvol vir die plant! Spaar ook bietjie water deur nou nat te gooi, die water verdamp nie so vinnig nie.

Dietes grandiflora - Dankie Tjaart!
09/10/2012

Dietes grandiflora - Dankie Tjaart!

09/10/2012

Onthou om jou tuin deeglik deur te gaan vir peste, hulle ruk vinnig hand uit!

18/09/2012

Hoe lyk jou tuin na die reen? Al groen sprietjies op die gras?

13/09/2012

Al die veld is vro-olik! Al die voëltjies sing!

11/09/2012

Hoeveel reen het julle toe gehad oor die laaste paar dae?

05/09/2012

Dit behoort nou die laaste van die winter te wees!! *Hou duim vas*

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Net Inheems posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Net Inheems:

Share

Category