22/10/2024
Batchelor Woonstel Beskikbaar vanaf 1 November!
📍 Adres: 829 B Hertzog Straat, ingang vanaf 21ste Laan se kant
👥 Geskik vir 1 of 2 persone
💡 Prepaid krag
💧 R3000 per maand (water ingesluit)
💵 Deposito kan afbetaal word
🚫 Geen voertuig parkering, kinders of diere nie
🔑 Deel ingang met ander woonstel
🏠 Bestaan uit 'n groot kamer, kombuis, en stort badkamer
Kontak Flip van Zyl vir meer inligting: 082 545 4107
Perfect vir iemand wat 'n netjiese, bekostigbare plek soek!