Eken 'n ou algemene dienste

Eken 'n ou algemene dienste Die projek het jy begin, maar die tyd raak nou min. Mamma nodig dit klaar en... gou! Moenie verder bekommer, ek ken n ou!

Eken 'n ou algemene dienste, is die antwoord op die kop sere. Kontak Adriaan vir kwotasie, op enige werk, klein of groot.

Lekker besig en geseend met werk🙏Vir enige skippie werk groot of klein pak ons graag aan.Hou van nuwe uit dagingsKontak ...
29/05/2025

Lekker besig en geseend met werk🙏

Vir enige skippie werk groot of klein pak ons graag aan.
Hou van nuwe uit dagings

Kontak ons gerus vir enige navrae.
☎️ 079 534 5650

Benodig jy 'n skip?🙄Wonder jy oor wat se groote en waar jy dit gaan vind?🤔Eken 'n ou het die oplosing vir jou!💥🔥 2 Cube🔥...
22/04/2025

Benodig jy 'n skip?🙄
Wonder jy oor wat se groote en waar jy dit gaan vind?🤔

Eken 'n ou het die oplosing vir jou!💥

🔥 2 Cube
🔥 4 Cube
🔥 6 Cube

Kontak ons gerus vir die verskilende opsies en pryse op die 3 verskilende grootes beskikbaar.

Niks is ontmoontlik nie daar is altyd 'n opsie vir als.

☎️ Kontak sonder tweifel
079 534 5650

💥Spring gou! Nog net 6 skips beskikbaar! Kontak ons nou om teleurstelling te vermy! 💥
22/04/2025

💥Spring gou! Nog net 6 skips beskikbaar! Kontak ons nou om teleurstelling te vermy! 💥

Maak nie saak hoe groot die challenge is nie, ons pak dit aan! 💪Klient satisfaksie is ons nommer 1 prioriteit! 💯Kontak o...
22/04/2025

Maak nie saak hoe groot die challenge is nie, ons pak dit aan! 💪
Klient satisfaksie is ons nommer 1 prioriteit! 💯

Kontak ons gerus.
079 079 534 5650

Is you tyd beperk en hande te min ?Vinnig vinnig is 3dae se grou in 'n j*p trap gedoen en weer op datum met die projek.N...
04/02/2025

Is you tyd beperk en hande te min ?
Vinnig vinnig is 3dae se grou in 'n j*p trap gedoen en weer op datum met die projek.
Niks is te klein om te doen nie.
Kontak gerus vir enige klein nitie gritie werkies.

Is jy in die nood met site clean up?🙄Sukkel jy om n' groot genoeg skip te kry?🤔Eken 'n ou maak 'n plan waar hy kan.💭Elke...
04/02/2025

Is jy in die nood met site clean up?🙄
Sukkel jy om n' groot genoeg skip te kry?🤔
Eken 'n ou maak 'n plan waar hy kan.💭
Elke uit daging is 'n nuwe awontuur.
☎️Kontak ons gerus.📞

What a busy hot day🥵Another satisfied client! We thank you for the support.
25/11/2024

What a busy hot day🥵
Another satisfied client! We thank you for the support.

MINI SKIPSEken 'n ou algemene dienste het dit vir jou! Vir enige skip dienste kontak ons gerus.OPSIES• Daagliks• 3 dae• ...
08/11/2024

MINI SKIPS

Eken 'n ou algemene dienste het dit vir jou!

Vir enige skip dienste kontak ons gerus.

OPSIES
• Daagliks
• 3 dae
• Weekliks
• Maandeliks

Aflewering van ...
• Sand
• Klip
• Stene
• Kompos
• Sement
• En vele meer

Verwydering van ...
• Bourommel
• Tuinvullis
• Algemene vullis
• En vele meer

- Ons doen ook site clean ups (Huis ,Werk, Bou perseel) waar voor jy nie tyd of lus het nie.

Kontak ons gerus vir vinnige betroubare diens.

0☆7☆9☆5☆3☆4☆5☆6☆5☆0

BOBCAT HIRE Too much work, not enough hands or enough time?Eken 'n ou algemene dienste has it for you! OPTIONS • Ordinar...
08/11/2024

BOBCAT HIRE

Too much work, not enough hands or enough time?

Eken 'n ou algemene dienste has it for you!

OPTIONS

• Ordinary work
• Drilling of holes - 100 mm
300 mm
600 mm
• Trenching
• Site clean ups

Feel free to contact us for fast reliable service.

0☆7☆9☆5☆3☆4☆5☆6☆5☆0

Is die spasie te klein en die vrag te groot?Eken n ou, help graag! Maak nie saak wat die omstandighede, ons maak altyd n...
30/10/2024

Is die spasie te klein en die vrag te groot?
Eken n ou, help graag! Maak nie saak wat die omstandighede, ons maak altyd n plan! Kontak ons om jou te help! 0795345650

Dis daai tyd van jaar waar almal tuin werk doen.Nodig jy kompos vir jou blomme of groente tuin? Ek ken 'n ou wat kan hel...
27/10/2024

Dis daai tyd van jaar waar almal tuin werk doen.

Nodig jy kompos vir jou blomme of groente tuin? Ek ken 'n ou wat kan help.

Ons kan dit aflewer en jou tuinvullis weg ry... kontak ons vir vinnige en betroubare diens. 0795345650

What an honor to be part of this project! The clients request was to create a path in nature for their new delvelopment....
24/09/2024

What an honor to be part of this project! The clients request was to create a path in nature for their new delvelopment. We are excited to see the end result of the whole project!
We wish them all the best.

Address

Wonderboom Suid
Pretoria

Telephone

+27795345650

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eken 'n ou algemene dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eken 'n ou algemene dienste:

Share