13/10/2017
BACK BY POPULAR DEMAND!!!
Na groot aanvraag is ons gewilde drom braaiers terug op die mark. Ons het tans 1 in voorraad maar kan nog op bestelling maak. Skakel gerus 0630585546 om jou bestelling vandag nog te plaas. *Aflewerings kan gereel word*