Crafty Gnomes 1

Crafty Gnomes 1 Homemade Gnomes
Made with much love

🎄Kersfees is om die draai, en die tyd raak min om dit spesiaalte maak vir jou kinders of klein kinders!🎄 Ek maak pragtig...
15/10/2024

🎄Kersfees is om die draai, en die tyd raak min om dit spesiaalte maak vir jou kinders of klein kinders!🎄 Ek maak pragtige Kerskouse van 45 cm lank en 32 cm breed. Elke kous het jou kind se naam op gedruk en ’n 3D-prentjie soos Kersvader🎅, ’n rendier🦌, sneeuman☃️, of Kersfeesbeer🐻. Dit kos net R120 per kous, en ek neem bestellings tot die tweede week van November. Kontak my asseblief as jy wil bestel. My naam is Carine Gouws 082-442-1508.

🎄Christmas is around the corner, and time is running out to make it special for your children or grandchildren!🎄 I’m making beautiful Christmas stockings that are 45 cm long and 32 cm wide. Each stocking has your child's name printed on it and a 3D picture, like Santa🎅, a reindeer🦌, a snowman☃️, or a Christmas bear🐻. They’re only R120 per stocking, and I’m taking orders until the second week of November. Please contact me if you’d like to order. My name is Carine Gouws, 082-442-1508.

Persoonlike Kerskouse 45cm lank - slegs op bestelling  = R120 per kous. Kontak Carine by 082 442 1508 Personalized Chris...
09/10/2024

Persoonlike Kerskouse 45cm lank - slegs op bestelling = R120 per kous. Kontak Carine by 082 442 1508

Personalized Christmas stockings 45cm long - only on order = R120 per stocking. Contact Carine on 082 442 1508

Al hierdie Gnomes soek huise.... Hulle het oor gebly na die vleisfees. Ondersteun my assebliefies!!! Carine Gouws 082 44...
05/08/2024

Al hierdie Gnomes soek huise.... Hulle het oor gebly na die vleisfees. Ondersteun my assebliefies!!! Carine Gouws 082 442 1508 Crafty Gnomes and Crafty Goodies. Neem ook bestellings in enige kleur!!!

01/05/2024

Die lewe is te kort 😢 Jare gelede was ons almal soos familie. Ons almal het uit gekyk vir mekaar. Ons het saam geëet en saam gedrink, was bekommerd oor mekaar, Ons het mekaar se rug gehad, Ons moet terug kom daarna. Ons moet vir mekaar sorg in plaas daarvan om mekaar af te breek. Ek gaan 'n weddenskap maak, dat uit my "familie" en "vriende" minder as 6 tyd sal neem om dit te copy en te plaas.. ❤Wie is my SES.

13/04/2024

Bye Bye ads!!!!
Yessssss it works!!!
Omg it worked !!! Update!!!!
To regain friends in your news feed and get rid of ads
- Hold your finger anywhere in this post and click ′copy’. Go to your page where it says ‘What's on your mind?’ Tap your finger anywhere in the blank field. Click paste. This upgrades the system.
Hello new and old friends!

It's sad we have to keep doing this to kill the ads and see our friends. Done!👍done

Baie lekker om sulke terugvoering te ontvang....
22/12/2023

Baie lekker om sulke terugvoering te ontvang....

Dit is oulike kersgeskenke en Kersversierings...
20/12/2023

Dit is oulike kersgeskenke en Kersversierings...

Dit is die oulikste Kersgeskenke en Kersversierings....
20/12/2023

Dit is die oulikste Kersgeskenke en Kersversierings....

Address

Randfontein

Telephone

+27824421508

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crafty Gnomes 1 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category