N6 Padstal

N6 Padstal Die padstal bied reisigers die geleentheid om bene te rek en dors te les. Ons het ook heerlike eetgoed, geskenkies en pragtige plante. Hondjies ook welkom.

24/08/2016
Dit is van die goed wat ons tuis maak so maak gerus n draai hier by ons en kom kyk gerus als wat ons het. Ons maak ook g...
20/08/2016

Dit is van die goed wat ons tuis maak so maak gerus n draai hier by ons en kom kyk gerus als wat ons het. Ons maak ook goed op bestelling as dit nie in die winkel is nie soos koek,tert,soutert ens maak nie saak wat nie laat weet ons en ons maak dit. Hoop om julle hier te sien.

Address

Van Rieeckbeek 28
Reddersburg
9904

Telephone

0715183834

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when N6 Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category