24/05/2026
Nog 'n besig week hier by Bassopa Sekuriteit se tegniese afdeling. Dit was die week van Provision-ISR South Africa en
Die stelsels komplimenteer mekaar perfek! Goeie beeld en goeie vermoe om skelms uit te hou!
So as jy d**k aan n CCTV stelsel gee die ouens wat kan n kans om jou te kwoteer op die beste oplossing vir jou veiligheid.
Die Bassopa span kan!!
Kontak 058 004 0017 vir jou gratis kwotasie vandag nog en wees veilig met ons diens!