HDP Craft

HDP Craft We manufacture wooden pices of art from local South African indiginous woods for the interior decora

Nuwe voorraad in winkel by umhlali  net oorkant die N2 van Salt Rock
16/03/2018

Nuwe voorraad in winkel by umhlali net oorkant die N2 van Salt Rock

28/10/2017

Die volgende Cotton Road produkte is ook nou in Richardsbaai beskikbaar teen baie goeie pryse.
Handsakke, beursies en serpe
Kontak : Hannes 061 467 5120 alle tye of Marietjie by 081 403 7483 na 17h00 en naweke enige tyd. Kersfees is om die draai.

26/10/2017
Ons reeks Cotton Road handsakke, rugsakke, strandsakke en serpe is ook nou by ons winkel by  Burdale farm (Salt Rock) be...
26/10/2017

Ons reeks Cotton Road handsakke, rugsakke, strandsakke en serpe is ook nou by ons winkel by Burdale farm (Salt Rock) beskikbaar teen baie goeie pryse

Nuwe warm opskep bakke staanders
21/04/2017

Nuwe warm opskep bakke staanders

The base of this warm serving dish  stand is an antique coal iron stand. Warm coals were placed inside the stand and the...
18/03/2017

The base of this warm serving dish stand is an antique coal iron stand. Warm coals were placed inside the stand and the irons was placed on top to stay warm while the ironing was done. The top is made from the wood of the very rare Redheart tree. Very unique and a once off piece.

14/03/2017
Log splitter for sale R 18,000 including 400 pre packed fire wood at a re sale value of R 20 per bag. Send message to: 0...
15/02/2017

Log splitter for sale R 18,000 including 400 pre packed fire wood at a re sale value of R 20 per bag. Send message to: 061 467 5120

15/02/2017

Log splitter for sale R 18,000 including 400 bags of firewood already produced. With this machine you can produce between 80 to 100 bags per day. Cash flow indicate a conservative nett income of no less than R 10 to R 12,000 per month (after production costs)
Please sent a message to 061 4675120

Nuwe reeks tafels opwiele vir maklike hanttering omdat hulle baie swaar en duursaam is //. New range of tables on caster...
02/02/2017

Nuwe reeks tafels op
wiele vir maklike hanttering omdat hulle baie swaar en duursaam is //. New range of tables on casters as they are quite heavy and durable.

Mobiele kas vir my dogter se Kenwood menger met al sy bybehore. Al die bybehore pas in die laaie en die menger bo-op die...
23/01/2017

Mobiele kas vir my dogter se Kenwood menger met al sy bybehore. Al die bybehore pas in die laaie en die menger bo-op die kas met genoeg spasie as werksoppervlak. Die kas is op wiele wat kan sluit terwyl jy werk en daarna ontsluit om die kas weg te stoot na sy bêreplek.

Unieke kershouer, die regop gedeelte is van Lebombo ysterhout en die ander plat gedeelte is van Tamboti boomwortel gemaa...
13/11/2016

Unieke kershouer, die regop gedeelte is van Lebombo ysterhout en die ander plat gedeelte is van Tamboti boomwortel gemaak. Rare kombinasie van twee baie skaars hout soorte maar uniek omdat die tamboti boomwortels gekonsentreerde olies bevat wat n heerlike aroma afgee wanneer die kers brand. Die tamboti kom uit n Zoeloe man se baie ou beeskraal waar dit deel van die omheining was die hout self ia niks minder as 80 jaar oud nie

Address

Richards Bay
3901

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27614675120

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HDP Craft posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share