28/06/2018
Hallo aan almal wat hierdie blad besoek, ek wardeer enige komentaar en gee glad nie om vir goeie kritiek nie. ek doen enige huisopknapwerk, binne en buite, jy noem dit DONE RITE SERVICES. ek werk teen n gemidilde en kostigbare fooi, van net R250 per uur, en ek doen gratis kwotasies. ek het vir Builderswarehouse 4 jaar gewerk asook vir Buco, en het goeie vaardighede en kennis van elke produk wat beskikbaar is in jou hardeware. maak gebruik van my asb, ek is dit werd.