19/01/2026
Die Melkstal revamp.🐄🌱🌿🌿🌿
So blykbaar op papier, sou so ‘n renovation 2 en ‘n halwe maande vat.
Deur God se genade is dit in 19 dae voltooi. Bybelse nommer 19 beteken extraordinary faith.
BAIE GEBED, baie koffie, Koedoe kafee se russian & chips, hot dogs braai op site, sweet, stof, trane…bitter min slaap. Spanwerk soos min. Twee bouspanne van yster en plaat. Masjien argitek en 2IC met planne in plek, wat self inspring en help met als. Deursettingsvermoë. Big girl panties aantrek met ‘n man wat land uit vlieg.
Ouma en oumagroot wat huis in orde hou….
Suppliers wat hardop bid, vriende wat Freezos aandra, redbull, blomme koop….
Ons seuns wat inspring, verf, skoonmaak, rekenaar goed opstel.
Soos die proses verloop het, het ek deurlopend woord gekry…
Psalm 144 eerste.
God het reenboë gestuur. God het die reën in Sy hand terug gehou.
Twee aande voor oopmaak tyd wou ek die plug op die renovations trek en sê kom maak net later oop….maar somehow, het die Here ons deurgetrek. Soveel pessimisme met mense wat gesê het hoe wil julle dan oopmaak…
Maar die gebede, optimisme en God se genade was meer….mense wat stop en kom bid saam ons. Wat ons venture kom salf deur gehoorsaam te wees aan die Heilige Gees.
Ek kry toe woord Matt. 9:29.
BECAUSE OF YOUR FAITH IT WILL HAPPEN.
Because of Him it happened.
ALLE EER AAN DIE HERE.🙌🏻🌿