08/05/2026
๐จ WERKSGELEENTHEID โ GLAS FITTER ๐จ
Springbok Glasfit is op soek na โn ervare Glas Fitter om by ons span aan te sluit.
โ ๏ธ BELANGRIK:
Aansoekers MOET vorige ervaring hรช in die glasbedryf of met glasinstallasies werk om oorweeg te word vir die pos.
Posbeskrywing:
โข Algemene glas fitter werk
โข Hantering van direkte bestellings en versekerings-eise
โข Bestuur van winkelvoorraad
โข Ander ad hoc take verwant aan die pos
Minimum Vereistes:
โข Bewese ervaring met glaswerk / glasinstallasies
โข Geldige Kode B bestuurslisensie
โข Moet โn Red Seal mediese toets kan slaag
๐
Sluitingsdatum: 31 Mei 2026
Salaris: Markverwant
๐ง Stuur volledige CV met verwysings en kontaknommers na:
[email protected]
๐ Of handig af by:
2 Toll Road, Springbok
Indien geen terugvoer binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang word nie, beskou asseblief die aansoek as onsuksesvol.