07/05/2019
Van 1Mei2019 is HenryF Maintenance nie meer nie meer operasioneel nie.
Weens gesondheidsredes.....die gees is nog gewillig maar die ligaam wil nie. Ek sal npg steeds tuis meubels herstel en riempie meubels herriem. As enige raad nodig is met herstel werk.... vra gerus!!
My opregte dank aan die vele wat my ondersteun het oor die afgelope nege jaar in diens.
Groete
Henry February
073 9988 920