19/05/2022
Huis Hermanus: Die kombuis is weer opgehelder nadat ons die kombuiskaste oor moes spuitverf en aandag aan verbeterde afwerking. Vlekvrye staal splashback spesiaal opgemaak en installeer. Die trappe het hyser bygekry, ingebou deur DDN. Aanpassings gemaak aan trappe en reëlings verander. Wat 'n groot aanwins vir die woning en inwoners se behoeftes!