14/05/2026
Hello almal!
Ek het my eie besigheid genaamd JP'S Handyman Services. Jy noem dit en ek doen dit vir jou.
Wat ek alles kan doen:
-Wendyhuise
-Afdakke
-Bou werk
-Verf werk
-Vloere insit en uithaal
Die lys gaan aan.
Ek is n baie eerlike, opregte en vriendelike mens. My werk is my passie en my hande staan vir niks verkeerd nie.
Kontak my gerus op 071 546 5516 ek het WhatsApp ook. Ek is nie altyd op Facebook of Messenger nie.
My page: https://www.facebook.com/profile.php?id=61557599561519&mibextid=ZbWKwL
Hiers voorbeelde van die werk wat ek al gedoen het.