Home and Build contractor

Home and Build contractor Home Renovations at prices you cant belive

31/12/2016

Baie dankie vir almal wat my fb blad gevolg het wat saam my gegroei het vir almal vir wie ek n werkie kon gedoen het .My wens aan almal is n geseende en voorspoedige 2017 .Gods liefde en seen vergesel elkeen van jul

Nog fotos van binne en buite alles weer nuut en netjies weer
30/12/2016

Nog fotos van binne en buite alles weer nuut en netjies weer

Bietjie huisie op geknap wat erg onwettig beset was en onwettig aanbouings was fotos van buite voor en na
30/12/2016

Bietjie huisie op geknap wat erg onwettig beset was en onwettig aanbouings was fotos van buite voor en na

Uit eindelik kon ons die swembad ook verf .Geluk maureen jul kan met die vakansie lekker swem saam die kinders!
16/11/2016

Uit eindelik kon ons die swembad ook verf .Geluk maureen jul kan met die vakansie lekker swem saam die kinders!

10/11/2016

Hi vriende bonus maand is oppad en geld maar skaars benut dit maar reg en maak vroulief of manlief weer trots met my hulp vir enige opknappings werk waar u kan weet dat ek ook u belange op die hart dra

Het n mismoedige gruis kleur kamer oor geverf in wit vir n tannie in die ouetehuis in swartruggens .Hoop die wit kamer s...
14/10/2016

Het n mismoedige gruis kleur kamer oor geverf in wit vir n tannie in die ouetehuis in swartruggens .Hoop die wit kamer sal n kalm gemoed bring in die plek van die gruis kleur haha glo so!

06/10/2016
05/10/2016

Good day friends hope you al stil fine i am looking for work to do so i can post new photos and refrens of my klients pleace no jop is to small.Haai vriende hoop gaan goed met almal ! Ek is op soek na werk om te doen sodat ek nog fotos en kliente verwysings kan plaas op my blad asb geen werk is te klein nie.

21/09/2016

Thank you al who like and did share my FB Page!!!

For a start!!!
16/09/2016

For a start!!!

Hallo vriende hier is n stoep wat ons leiklip teels gele het en ook vir die klient n lekker braai gebou het op die stoep...
14/09/2016

Hallo vriende hier is n stoep wat ons leiklip teels gele het en ook vir die klient n lekker braai gebou het op die stoep ons het haar hele huis oor gedoen ongelukkig het ek nie fotos van voor en daarna meer nie maar weer eens skakel haar ook self om meer uit te vind oor wie ek as persoon is as ek vir u n werk sou kan doen!Ek glo in n reguit pad saam met my kliente !kontak vir Elouise vd merwe self haar cel no 0826217174 vir enige navra oor werk vir hul gedoen.

Address

Swartruggens
FARMLINDLEYSPOORR

Telephone

0604806202

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Home and Build contractor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share