Olive Gardens

Olive Gardens Retail Garden Center. Stay Rooted Retail Garden Centre.

Gee jou potte nuwe lewe @  Olive Gardens. Kom sien ons gerus vir n kwotasie.
01/05/2026

Gee jou potte nuwe lewe @ Olive Gardens. Kom sien ons gerus vir n kwotasie.

27/04/2026
Nr 1 Winter 2026 TipKom kry jou rypdoek vroegtydig by Olive Gardens en maak seker jy maak jou plante toe sodra die nag t...
17/04/2026

Nr 1 Winter 2026 Tip
Kom kry jou rypdoek vroegtydig by Olive Gardens en maak seker jy maak jou plante toe sodra die nag temperature daal na onder 7grade. Maak met minimum 2 lae toe om te voorkom dat ryp op die lap teen die blare lê.

Nr 2 Winter 2026 Tip
Plant nou jou immergroen struike en bome en selfs bladwisselende bome en struike, (hulle verkies om in die koeler tyd geplant te word sodat hulle wortels goed gevestig is in die Lente wat soms baie vinnig oorskakel Somer toe en dus gaan die plant as in Lente eers geplant word meer sukkel om te vestig en groei as wanr reeds deur die Winter hulle wortelstelsel laat vestig

Nr 3 Winter 2026 tip
Plant nou jou Winter saailinge tussen jou somer saailinge om sodoende reeds voller winter plantjies te hê sodra koue kom.

Kom maak gerus n draai vir vriendelike diens en nog goeie advies
Bv hoe mulch vir jou kan werk vir Winter asook somer maande...

08/04/2026

Ons sal vandag Gesluit wees.
Skakel asb op
071 301 5074 of
082 804 2725 vir enige navrae.
Jammer vir die ongerief.

Kleinplaas Sports Village Paasfees besigheidsure: Gesluit Donderdag  2 April(Eerste dag van ongesuurde brood) Gesluit Vr...
01/04/2026

Kleinplaas Sports Village Paasfees besigheidsure:

Gesluit Donderdag 2 April
(Eerste dag van ongesuurde brood)

Gesluit Vrydag 3 April
(Goeie Vrydag)

Saterdag 4 April OOP 8 tot 15h
Maandag 6 April OOP 9 tot 15h

Gesluit Woensdag 8 April
(Laaste dag van ongesuurde brood)

Vir enige navrae skakel 071 301 5074
of 082 804 2725

Come get your winter seedlings now at Olive Gardens  for a colourfull Winter garden
14/03/2026

Come get your winter seedlings now at Olive Gardens for a colourfull Winter garden

Beautifull healthy affordable      trees  trees  seedlings  plants   And much more!!Visit Olive Gardens today!!
31/01/2026

Beautifull healthy affordable



trees
trees
seedlings
plants


And much more!!

Visit Olive Gardens today!!

22/01/2026




Pragtige kleur by Olive Gardens. Kom maak n draai en kyk ons bekostigbare pryse! Ons vloer is Vol voorraad!!
21/01/2026

Pragtige kleur by Olive Gardens. Kom maak n draai en kyk ons bekostigbare pryse! Ons vloer is Vol voorraad!!

Address

Kleinplaas Pype
Tlokwe
2531

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 15:00

Telephone

+27793147103

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olive Gardens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Olive Gardens:

Share

Category