MyBêrsie

MyBêrsie Sag soos L I E F D E, warm soos H U I S

10/12/2025
25/11/2025

𝘽𝙇𝘼𝘾𝙆 𝙁𝙍𝙄𝘿𝘼𝙔 𝘼𝙇𝙀𝙍𝙏!
Ons ℂ𝕙𝕦𝕟𝕜𝕪 𝕎𝕠𝕝
is nou teen ’n ongelooflike
𝟐𝟎% 𝐀𝐅𝐒𝐋𝐀𝐆!🧶

As jy lief is vir brei, hekel of net ʼn bietjie inspirasie soek vir jou projekte, 𝐝í𝐭 𝐢𝐬 𝐣𝐨𝐮 𝐭𝐞𝐤𝐞𝐧 𝐨𝐦 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝 𝐚𝐚𝐧 𝐭𝐞 𝐯𝐮𝐥!

Hierdie wol is:
✔️ Dik, warm en super sag
✔️ Perfek vir komberse, kussings & throws
✔️ Beskikbaar in pragtige kleure

𝐒𝐥𝐞𝐠𝐬 𝐠𝐞𝐥𝐝𝐢𝐠 𝐯𝐢𝐫 𝐁𝐥𝐚𝐜𝐤 𝐅𝐫𝐢𝐝𝐚𝐲 – 𝐦𝐨𝐞𝐧𝐢𝐞 𝐮𝐢𝐭𝐦𝐢𝐬 𝐧𝐢𝐞!
🛒 Koop nou en spaar groot!

Whatsapp my, Jeanne-Marié by 072 011 4222

18/10/2025

Hi alle My_Bêrsie Vriende!

Net 'n vinnige inligtings video.. Lekker dag vir almal...

Liefde
Jeanne-Marié

Ons is soooo trots op hierdie 3 manne!! Rudolf, Johan en Carel!Selfs die seuns het dit geniet en hulle kussings lyk prag...
07/10/2025

Ons is soooo trots op hierdie 3 manne!! Rudolf, Johan en Carel!

Selfs die seuns het dit geniet en hulle kussings lyk pragtig! Dané het hulle baie mooi gehelp..

Ek moet julle vandag uitsonder! Julle was puik! Julle ouers mag trots wees op julle!!

07/10/2025

'n Dag vol groot glimlagte by MyKidz in Upington! 😁😁

Vandag het My_Bêrsie saam met die oulikste handjies gewerk tydens ons Strooikussing Werkswinkel — en watse pret was dit nie! 🧶

Die kinders het met trots hul eie sagte strooikussings gemaak, elk met ’n unieke tikkie kleur en kreatiwiteit. Daar was lekker lag, geselsies, en lekker kossies!
Dankie tannie Mary Anne Miskey

Baie dankie aan MyKidz Upington vir die gasvryheid en aan al die ouers wat hul kinders laat deelneem het – julle het die dag ekstra spesiaal gemaak. 💕

03/10/2025

🐰

Ek móés net hierdie een met julle deel…

Kyk hoe oulik het hierdie baba kombersie uitgekom!

Handgemaak met baie liefde en sorg, spesiaal vir daai klein lyfies om warm te bly...

Die hasie ontwerp steel sommer dadelik jou hart – ek d**k dis een van my gunstelinge tot nou toe...🤭

As jy ook graag so ’n unieke kombersie vir jou eie kleinding of as ’n geskenk wil hê, stuur my gerus ’n boodskap.

Die patroon sal binnekort op my website beskikbaar wees..



Met liefde
Jeanne-Marie
My_Bêrsie

Nuut by My_Bêrsie 🐰🐢🐘Ons stel met trots bekend: die splinternuwe 𝐌𝐲_𝐁𝐞𝐫𝐬𝐢𝐞 𝐒𝐭𝐮𝐟𝐟𝐢𝐞𝐬!Sag, oulik en perfek om vas te hou, ...
30/09/2025

Nuut by My_Bêrsie 🐰🐢🐘

Ons stel met trots bekend: die splinternuwe 𝐌𝐲_𝐁𝐞𝐫𝐬𝐢𝐞 𝐒𝐭𝐮𝐟𝐟𝐢𝐞𝐬!
Sag, oulik en perfek om vas te hou, te knuffel of as ’n spesiale geskenk vir klein én groot harte.

👉 Ons eerste reeks sluit in:

✨ Snuggle Bunnies – die liefste hasies vol vrolikheid
✨ Turtle Tots – klein skilpaaie met groot harte
✨ Tiny Trunks – olifantjies wat jou hart sal steel!!

Elke "Stuffie" is uniek, handgemaak met liefde en perfek om deel van jou gesin te word.

Die ideale geskenk vir 'n Babatee!!

📸 Kom kyk na die volledige reeks hier en kies jou nuwe gunsteling knuffelmaat!

https://www.mybersie.co.za/collections/my_bersie-stuffies

09/09/2025

🐰Groot Nuus!!🐰

My_Bêrsie stel bekend!! ....

Ons nuwe produk..

𝕄𝕪_𝔹𝕖𝕣𝕤𝕚𝕖 𝕊𝕥𝕦𝕗𝕗𝕚𝕖𝕤!! 🐰

Ons maak hasies 🐇, teddiebere🐻, skilpaaie🐢, en olifante 🐘..

Binnekort sal ek nog foto's oplaai.. Ek hoop jy is so opgewonde oor hierdie soos ek is.. 😀

So hou hierdie spasie dop!!

𝗕𝗘𝗟𝗔𝗡𝗚𝗥𝗜𝗞𝗘 𝗞𝗘𝗡𝗡𝗜𝗦𝗚𝗘𝗪𝗜𝗡𝗚Liewe My_Bêrsie-vriende,Die 4 in 1 Werkswinkel 𝐯𝐚𝐧 𝐒𝐚𝐭𝐞𝐫𝐝𝐚𝐠, 𝟔 𝐒𝐞𝐩𝐭𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟓 gaan ongelukkig nie...
31/08/2025

𝗕𝗘𝗟𝗔𝗡𝗚𝗥𝗜𝗞𝗘 𝗞𝗘𝗡𝗡𝗜𝗦𝗚𝗘𝗪𝗜𝗡𝗚

Liewe My_Bêrsie-vriende,

Die 4 in 1 Werkswinkel 𝐯𝐚𝐧 𝐒𝐚𝐭𝐞𝐫𝐝𝐚𝐠, 𝟔 𝐒𝐞𝐩𝐭𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟓 gaan ongelukkig nie meer plaasvind nie, weens bietjie minder belangstelling😉

Dankie vir almal wat altyd ons projekte en klasse ondersteun – ons waardeer julle opreg. 🌸

Moenie bekommerd wees nie - ons het weer 𝐧𝐮𝐰𝐞 𝐤𝐥𝐚𝐬𝐬𝐞 𝐞𝐧 𝐩𝐫𝐨𝐣𝐞𝐤𝐭𝐞 wat oppad is wat ons met groot opgewondenheid gaan aankondig!

Hou gerus ons blad dop vir hierdie nuwe datums en opwindende projekte wat binnekort volg!

Met liefde,
Die My_Bêrsie-span 🧶

27/08/2025

🐾 My_Bêrsie Troeteldierbedjie🐾

Ons weet jou troeteldier is nie net ’n dier nie – hulle is deel van die gesin! Daarom het ons hierdie sagte, gemaklike en stylvolle bedjies spesiaal ontwerp om vir hulle ’n plekkie van hul eie te gee.

* Grootte: 80cm x 60cm x 13cm
* Kleure: Peacock & Beige

Met ’n My_Bêrsie bedjie kry jou pelskind nie net ’n rusplek nie, maar ’n warm bederfhoekie waar hy elke dag met liefde kan lê en droom.

Bespreek joune vandag en gee vir jou troeteldier die geskenk van gemak!

Whatsapp 072 011 4222

Met liefde Gemaak
Jeanne-Marie
My_Bêrsie

🧶Ontdek die vreugde van handbrei – sonder breipenne! 🧶Op soek na iets uniek vir ’n 𝐯𝐞𝐫𝐣𝐚𝐚𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠, 𝐨𝐠𝐠𝐞𝐧𝐝𝐭𝐞𝐞, 𝐬𝐭𝐨𝐤𝐩𝐞𝐫𝐝𝐣𝐢𝐞-𝐤...
26/08/2025

🧶Ontdek die vreugde van handbrei – sonder breipenne! 🧶

Op soek na iets uniek vir ’n 𝐯𝐞𝐫𝐣𝐚𝐚𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠, 𝐨𝐠𝐠𝐞𝐧𝐝𝐭𝐞𝐞, 𝐬𝐭𝐨𝐤𝐩𝐞𝐫𝐝𝐣𝐢𝐞-𝐤𝐥𝐚𝐬 𝐨𝐟 ’𝐧 𝐬𝐩𝐞𝐬𝐢𝐚𝐥𝐞 𝐌𝐚-𝐞𝐧-𝐃𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫 𝐨𝐠𝐠𝐞𝐧𝐝?
Selfs 𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝟕 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐞𝐧 𝐨𝐮𝐞𝐫 kan saam deelneem en hul kreatiwiteit uitleef!

Ek kom hou 'n Werkswinkel in die gemak van jou eie huis..

Kom leer hoe om pragtige projekte net met jou hande te skep – lekker, maklik en só ontspannend.

📲 Stuur vir my ’n WhatsApp as jy belangstel, en ek deel al die inligting met jou.

Met liefde,
𝓙𝓮𝓪𝓷𝓷𝓮-𝓜𝓪𝓻𝓲𝓮
My_Bêrsie

📞 072 011 4222

Address

P/A Debonairs, Ancorley Building 36, Scott Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MyBêrsie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MyBêrsie:

Share

Category