Discount Boards Upington

Discount Boards Upington We sell all cupboard related boards and hardware. We also cut, edge, drill and deliver. We also have a Wholesaler in Worcester - Boland Boards Tel: 023 342 1373

We have branches in Vredenburg Tel: 022 713 5438, Malmesbury Tel: 022 487 2844 and Worcester Tel: 023 342 2111.

29/10/2025

Terwyl voorraad hou.

22/10/2025

En so kom 2025 tot n einde. Kom maak gerus n draatjie vir daai laaste mooi maak vir die jaar. En wie weet .... dalk kry jy ook n geskenkie van onder ons boom.

Ons bedank vandag elke klient wat dit moontlik gemaak het om vir 11 jaar goeie besigheid hier in die mooie Noord-Kaap di...
11/08/2025

Ons bedank vandag elke klient wat dit moontlik gemaak het om vir 11 jaar goeie besigheid hier in die mooie Noord-Kaap distrik te kon doen. Elke klient is vir ons belangrik en elke plank en bord wat gesny word doen ons met sorg en netheid om ons waardering te wys.

Om die lewe makliker te maak, as jy die groot besluit neem om jou kombuis, slaapkamer of selfs jou stoor of kantoor n nuwe baadjie te gee, hou ons 83 kleure Melamine borde, 27 MDF Gloss borde en 30 kleure formica tops aan. So ons sorg dat jou opsies nie beperk is nie. Al hierdie borde het edging om van te kies in PVC 0.40mm, 1mm of 2mm. Ons sny en edge soos jy verlang.

Buite vir al die mooi bord hou ons ook al die dikte MDF/Supawood, hardboard, shutter ply en peg boards aan.

Van kas hardeware is daar ook te kies en te keur, veral met n groot verskeidenheid handles en knoppe, draw runners in alle beskikbare lengtes en n verskeidenheid hinges.

Ons nooi elkeen wat ons nog nie besoek het nie vriendelik uit om n draaitjie te kom maak.

Merinostraat 7, Industriele Park, Upington. Tel: 054 332 1161

Scan en vind meer uit.
28/11/2024

Scan en vind meer uit.

28/09/2024
07/06/2024

Die Discount Boards Upington STERKMAN UITDAGING sal vanjaar op 27 & 28 September 2024 by die Kalahari Kuierfees te Desert Palace Hotel and Casino Resort plaasvind.🏋️‍♂️🏋️

Daar sal 'n verrassing of twee wees. So moet dit nie mis nie.🤔

Hou die blad dop vir wat te wagte kan wees! 👀

13/05/2024
Kom loer gerus in vir hierdie lekker SPECIALS. Moet dit nie misloop nie. Terwyl voorraad hou.
23/04/2024

Kom loer gerus in vir hierdie lekker SPECIALS. Moet dit nie misloop nie.
Terwyl voorraad hou.

Address

Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Discount Boards Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Discount Boards Upington:

Share