Willem Joubert Fine Arts

Willem Joubert Fine Arts I'm a fervent painter, wanting to share my work and my skills.

20/01/2025
08/11/2024
Baba rooikat in pastel. Eienaar Nina-Bella Snyman
12/05/2024

Baba rooikat in pastel. Eienaar Nina-Bella Snyman

23/03/2024

My fb blad is gekloon. Moet geen vriendskapsaansoeke aanvaar nie.

"Arnold" in pastel, eienaar Basie en Marietjie de Wet.
13/03/2024

"Arnold" in pastel, eienaar Basie en Marietjie de Wet.

Plaasopstal, in akriel, eienaar Celia en Rudo Maré.
13/03/2024

Plaasopstal, in akriel, eienaar Celia en Rudo Maré.

11/03/2024

My fb blad is gehack. Ignoreer nuwe versoeke

Leer hoe om ryk, lewendige beelde te skep nie net met waterverf op papier nie, maar ook met ander mediums en materiaal.W...
26/02/2024

Leer hoe om ryk, lewendige beelde te skep nie net met waterverf op papier nie, maar ook met ander mediums en materiaal.

WhatsApp my by 082 817 4041 vir verdere inligting oor pryse en lokale in die Montana, Pretoria omgewing.

New kid on the block!Ek is Willem Joubert, ou skoolhoof, BA graad, twee onderwys diplomas in kuns en ek bied kuns klasse...
20/02/2024

New kid on the block!

Ek is Willem Joubert, ou skoolhoof, BA graad, twee onderwys diplomas in kuns en ek bied kuns klasse aan in die vier belangrike mediums.

Wil jy/ jou kinders met kuns begin of jou kuns verberter? Hier is jou kans!

WhatsApp my by 082 817 4041 vir verdere inligting oor pryse en lokale in die Montana, Pretoria omgewing.

25/10/2023

Does anyone have a problem with RSG? Dead silent.

Address

Uvongo
4092

Telephone

+27828174041

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willem Joubert Fine Arts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Willem Joubert Fine Arts:

Share

Category