Meraki Handgemaakte vetplant kussings

Hopping by to wish you a very Happy Easter!
15/04/2022

Hopping by to wish you a very Happy Easter!

Dis heerlik hier tussen al die vetplante by die East Rand Succulent show. Kom maak gerus m draai!
12/03/2022

Dis heerlik hier tussen al die vetplante by die East Rand Succulent show. Kom maak gerus m draai!

Ons is by die Oosrandse Vetplant Skou hierdie komende Saterdag! Kom kyk en kuier gerus by ons!
10/03/2022

Ons is by die Oosrandse Vetplant Skou hierdie komende Saterdag! Kom kyk en kuier gerus by ons!

Pragtige tafellopers nou beskikbaar in standaard lengtes van 1.5m, 2m en 2.5m. Ons kan dit ook in jou eie lengtes doen. ...
01/03/2022

Pragtige tafellopers nou beskikbaar in standaard lengtes van 1.5m, 2m en 2.5m. Ons kan dit ook in jou eie lengtes doen. Dis beskikbaar in al ons blomme. Hier is n paar fotos met voorbeelde. Kontak my gerus by 0828894650 as jy belangstel.

Dis heerlik hier by die Ebotse Valentyns Mark!
12/02/2022

Dis heerlik hier by die Ebotse Valentyns Mark!

Hier is n paar fotos van ons kussings en tafellopers. 🪴Dit verhelder enige stoep, eetkamer of slaapkamer!🌈 🌵
09/02/2022

Hier is n paar fotos van ons kussings en tafellopers. 🪴

Dit verhelder enige stoep, eetkamer of slaapkamer!🌈 🌵

Ons verkoop kussings en tafellopers by die Ebotse Valentyns Mark hierdie komende Saterdag! Kom maak n draai en kry vir j...
09/02/2022

Ons verkoop kussings en tafellopers by die Ebotse Valentyns Mark hierdie komende Saterdag! Kom maak n draai en kry vir jou ietsie mooi en uniek!

Goeiemore aan almal! 🌵Ons is terug en reg vir die jaar.. 🌈Valentynsdag is om die draai en ons mooi rooi blomme en lopers...
28/01/2022

Goeiemore aan almal! 🌵

Ons is terug en reg vir die jaar.. 🌈

Valentynsdag is om die draai en ons mooi rooi blomme en lopers gaan n goeie persent maak...bestel gerus! 🌹🌹

Hier is ook n wye verskeidenheid van ander kleure beskikbaar. 🪴🪴

Volg die skakel op om FB blad om my te whatsapp..my nommer is 0828894650.

Voorspoedige Nuwe Jaar!
31/12/2021

Voorspoedige Nuwe Jaar!

Geseënde Kersfees!
24/12/2021

Geseënde Kersfees!

More almal! Ons maak nou klaar vir die jaar! Baie dankie vir die groot ondersteuning met ons produkte, dis lekker om met...
15/12/2021

More almal! Ons maak nou klaar vir die jaar! Baie dankie vir die groot ondersteuning met ons produkte, dis lekker om met mooi goed en mense te werk!

Ons tafellopers is nou hier!  Dit is n pragtige kers geskenk. Die fotos wys 3 van ons lopers.🌹 Hulle is beskikbaar in Ro...
14/11/2021

Ons tafellopers is nou hier! Dit is n pragtige kers geskenk. Die fotos wys 3 van ons lopers.

🌹 Hulle is beskikbaar in Rosa, Briana, Ashley, Alice en Chimone.
🌹Hulle is beskikbaar in lengtes van 1.5m, 2m en 2.5m

Kontak my gerus deir whatsapp as jy belangstel!

Address

1589 Wentworth Street
Vanderbijlpark

Telephone

+27828894650

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meraki posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meraki:

Share