27/10/2025
Graag wil ek vra dat indien u geyser wat onder 5jaar oud is lek of gebars het om Brink Plumbing eerste te kontak omdat ons Kwikot / Ariston (Heattech/Builders) se diens agente is voordat 'n ander plumber u u 5jaar waarborg op tenk dalk kan laat verloor asb
Vriendelike groete,
Marius & Theresa Brink