22/10/2017
Aan almal wat JP Electrical se blad ge-like het en ge-comment het, baie dankie jul is awesome mense. God seen ieder en elkeen van julle.
En die wat nog nie ons blad ge-like, ge-comment of ge-share het nie. Asb doen so.
Julle is meer as welkom om ons te skakel vir kwotasies. Ons doen alle elektrise werk in en rondom die huis.
Ons werk die hele Vaal Driehoek.
Alle huis agente welkom
Skakel Johan of Sonja