13/05/2023
Vol reeks Ceramic potte by die ou Voël Park. Langs die ou Harmonie Klub. Whatsapp gerus 0825808159. Ons saailinge is nog nie in wat ons supplier is nog nie reg en behoort oor 2 weke reg te wees. Alhoewel ons opvul plante het asook ons LEGANDARIESE Kompos of potting soil. Slegs R15 vir n sakkie van 8 tot 12kg. Ons is oop vandag tot 14h00. Rose is ook weer baie mooi vir slegs R80 n bos roos.