Goudveld se Blom en TuinbouKlub

Goudveld se Blom en TuinbouKlub Ons is 'n lekker groepie wat elke maand bymekaar kom. Elke maand het ons n ander spreker of busrit.

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons by Alma Kwekery op die 17de Junie 2026 om 09:30 vir 10:00. Bring 'n vriend / ...
31/05/2026

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons by Alma Kwekery op die 17de Junie 2026 om 09:30 vir 10:00. Bring 'n vriend / vriendin saam!

Ons het ons uitstappie Wesselsbron toe, vreeslik geniet! Eers was ons by Wesselsbron Meule en daarna by Vintage A.
31/05/2026

Ons het ons uitstappie Wesselsbron toe, vreeslik geniet! Eers was ons by Wesselsbron Meule en daarna by Vintage A.

12/05/2026
Ons is nou so opgewonde, want raai wat? Ons tuin voorskote vir groot en klein is hier! En so ok ons koffiebekers!Groot v...
10/04/2026

Ons is nou so opgewonde, want raai wat? Ons tuin voorskote vir groot en klein is hier! En so ok ons koffiebekers!

Groot voorskote - R100 elk
Klein voorskote - R60 elk
Koffiebekers - R100 elk

Vir navrae kontak Karin Du Plessis by 083 626 1239 of Estie Breedt by 072 147 5807.

Address

Virginia
Virginia
9431

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goudveld se Blom en TuinbouKlub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category