30/04/2026
Goeie dag aan al ons Kliente on as Bai security wil net graag aan al ons Kliente die volgende inligting deel
Daar is berigte wat rondloop dat Bai security hulle deure gaan toe maak wees gerus dat dit vals berigte is
Ons wel besig om ons wagte afdeling te sluit ons het aan al ons wagte Kliente die inligting gedeel en daar is van hulle wat wel vir aangaan met ons diens omdat ons baie goeie en gehalte diens lewer so ons is nog in die proses daarmee
Ons MONITERING dienste,tegniese dienste en response dienste te Vredendal en springbok gaan steeds voort en daar is beslis nie sprake dat ons dit gaan toe maak nie
Ons lewer nog steeds hier die dienste aan ons Kliente al vir die aflope 30 jaar
As u enige vrae het kontak gerus ons kantoor
By 027 050 9344
Of vir Henry 083 643 326
Wally 076 298 7311
Ons hoop om nog nog altyd u eerste keuse te wees vir al u sekuriteits behoeftes
Sekuriteits groete
Bai Security cc Vredendal