15/06/2022
Nog ń projek voltooi deur ons- splinternuwe rioolstelsel gelê. Skakel ons vandag nog vir al jou bou, onderhoud, pypwerke (asook skoonmaak), geute wat verstop is voor die reënseisoen regtig hier is. Waterdigtheid van dakke, verf! Ons lys is te lank. Waarvoor wag jy? Kontak ons- Neels 0824926258