23/06/2026
Mosaïek is ’n kreatiewe aktiwiteit wat oud én jonk geniet!
Dis ontspannend, lekker om saam te doen en elke ontwerp word iets uniek.
By Kreatief het ons ook oulike mosaïek boksies wat klaar opgemaak is met alles wat jy nodig het om te begin — perfek om te kyk of mosaïek iets vir jou is, of as ’n besondere geskenk vir iemand wat lief is vir kuns en kreatiwiteit.
083 603 0489