Meelbestrooid

Meelbestrooid Waar passie, talent oorheers. Ons strooi meel en toor koekies, koeke, cupcakes en vele meer daaruit!

Salted caramel & Aarbei cupcakes bly maar ‘n gunsteling! 🍓🧁
10/06/2026

Salted caramel & Aarbei cupcakes bly maar ‘n gunsteling! 🍓🧁

Kalmeer Susan, dis net ‘n Red Velvet koek 😏
02/06/2026

Kalmeer Susan, dis net ‘n Red Velvet koek 😏

Soet, kleurvol & vol vreugde, net soos die verjaarsdagmeisie! 😁🩷Nicolene Stroebel
30/05/2026

Soet, kleurvol & vol vreugde, net soos die verjaarsdagmeisie! 😁🩷

Nicolene Stroebel

Volgende werkswinkel is op pad! Boek jou plekkie betyds & kom versier saam! 🥳
19/05/2026

Volgende werkswinkel is op pad!

Boek jou plekkie betyds & kom versier saam! 🥳

Ouma & Oupadag by Primêre Skool Floradene Primary School Dankie vir die ondersteuning! 👵🏻👴🏻
15/05/2026

Ouma & Oupadag by Primêre Skool Floradene Primary School
Dankie vir die ondersteuning! 👵🏻👴🏻

15/05/2026

Elegansie in elke laag ✨
Hierdie semi-lang Karamel & Aarbei troukoek bring eenvoud & styl perfek saam!

Dankie vir die ondersteuning Hoërskool Vryburg High School ! Dis ‘n voorreg om ‘n diens te kan lewer vir die topklas sko...
30/04/2026

Dankie vir die ondersteuning Hoërskool Vryburg High School ! Dis ‘n voorreg om ‘n diens te kan lewer vir die topklas skool waarin ek self was! 🌟

hs_vryburg

Gelukkig kan mens hierdie hasies maar opvreet van oulikgeit 🥺🐰
28/04/2026

Gelukkig kan mens hierdie hasies maar opvreet van oulikgeit 🥺🐰

26/04/2026

Die groot oomblik het uiteindelik aangebreek…. 👏

BAIE dankie vir elke inskrywing! Ons is oorweldig & dankbaar deur al die positiewe reaksie.

Kyk die video om te sien wie die gelukkige wenner is van hierdie groot prys! 👀

BAIE GELUK! 🎉
Ons sal jou kontak om versending te reël vir jou geskenkpak!

Wat ‘n voorreg om saam eersteklas.aanlyn & elde_fleur te kon werk - mag ons paaie nog vele male oorkruis! 🩷

As jy ged**k het jy kan nie koek versier nie, d**k weer! Ek meen kyk net die pragtige koeke! 🍰Ek is so trots op die vrou...
18/04/2026

As jy ged**k het jy kan nie koek versier nie, d**k weer!
Ek meen kyk net die pragtige koeke! 🍰

Ek is so trots op die vrouens! 🩷

Address

Vryburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27825195999

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meelbestrooid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meelbestrooid:

Share