GardenGate

GardenGate We create landscapes that complement their environments and owners. Yes, our landscapes have purpose and personality.

09/07/2024
Elke man in die span het sy deel van die raakvat gedoen.  N groot/ klein projek. Of was dit n klein-groot projek. Wel di...
09/07/2024

Elke man in die span het sy deel van die raakvat gedoen. N groot/ klein projek. Of was dit n klein-groot projek. Wel die tuinkie is nou te groot v sy skoene met reg! Dankie manne!

Styf langs die N1 Snelweg op Rigel Laan rigting Waterkoof Rif is ’n verkeerslig. Ek gebruik dit gereeld maar gister van ...
24/05/2024

Styf langs die N1 Snelweg op Rigel Laan rigting Waterkoof Rif is ’n verkeerslig. Ek gebruik dit gereeld maar gister van my oog die netjiese klipwerk voor die Rigel Besigheids park se bord. As Tuinboukundige en Landskapeerder is ek altyd opsoek na inspitasie. Stort Klip of Dumprock is deesdae vir almal ’n ‘go-to’. Stukkies oop grond waar die graspasjiene nie kan loop nie word daarmee bedek. Dit lyk altyd so na afskeep werk. Wanneer ek stort klip sien wat gepak is, raak my hart altyd warm. Die stukkie werk voor die naambord trek toe my oog in die pad op. Wat ’n lushof. Ek ry my draai en en keer terug om die skepper van die stukkie landskap te ontmoed.

Grant Adams van Egadini Landscaping, did a fantastic job. I celebrate his work for Biologic in Rigel Business Park! He created a fynbos curb appeal I did not think was possible. After I got my mind around the colourful mix of indigenous and dependable exotics I could feast my eyes.

Thank you Grant.

Stunning Leon, your work has proven gold!
21/05/2024

Stunning Leon, your work has proven gold!

Roofgardening is the best architectural innovation of the century. It draws the house into the environment. When your ho...
05/05/2024

Roofgardening is the best architectural innovation of the century. It draws the house into the environment. When your house is grounded you will become grounded. Just love it.

Oppad tuin toe stap ek daagliks kort langs die granaatboom verby. Eergister kaplaks iets teen my voorkop. Met opkyk na d...
07/04/2024

Oppad tuin toe stap ek daagliks kort langs die granaatboom verby. Eergister kaplaks iets teen my voorkop. Met opkyk na die granaat sien ek hy is oortrek met vrugte. Dit ten spyte van geen aandag. Hierdie jaar se somer was droog, ons hou die besproeiing ook weg. Ek d**k daaraan lê die baie vrugte. Ook my Paasfees geskenk, Amandels, Olywe, druiwe en graan en Granate vergestalt die bybelse landbou vir my.

04/04/2024
Hier is die Capparis spinosa! Caper in lewende lywe foto van vriendin se page.
04/04/2024

Hier is die Capparis spinosa! Caper in lewende lywe foto van vriendin se page.

Hierdie pragtige kunswerkie begroet by die Oppiekoppie gaste huis in Waterkloof Glen.  My oog val gewoonlik op kunswerke...
24/03/2024

Hierdie pragtige kunswerkie begroet by die Oppiekoppie gaste huis in Waterkloof Glen. My oog val gewoonlik op kunswerke wat aktiewe werkende mense uitbeeld. Hierdie verskillende lyftaal uitdrukkings is pragtig.

Address

Waterkloof
PRETORIA

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836309656

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GardenGate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GardenGate:

Share

Category