JNC Security Wolmaransstad

JNC Security Wolmaransstad Vir al jou sekuritiets behoeftes sedert 2004. Die gemeenskap se veiligheid is ons top prioriteit.

09/02/2026
Marietjie Lehmkuhl Jordaan
20/10/2025

Marietjie Lehmkuhl Jordaan

Tegnikus Pos Beskikbaar by JNC Sekuriteit Wolmaransstad.
Geskikte Kanidate moet so gou as moontlik hulle CV instuur.

GELUKKIGE BAAS DAG ###Marietjie en BoontjiesJulle lewe getuig van opregte liefde, onwrikbare geloof en harte wat vir and...
16/10/2025

GELUKKIGE BAAS DAG ###

Marietjie en Boontjies

Julle lewe getuig van opregte liefde, onwrikbare geloof en harte wat vir ander klop. Julle is nie net leiers nie, maar n voorbeeld vir soveel - n toevlug, n luisterende oor, en n goeie voorbeeld van wat dit beteken om met sagtheid en wysheid te lei. Julle deur is altyd oop,Julle harte nog meer. Dankie dat julle met soveel genade en omgee julle pad stap en ons almal daardeur inspireer.

Julle is werklik mense uit duisend- Sterk, Nederig en vol liefde.Mag die Here julle Seën vir alles wat julle doen, want deur julle werk raak julle lewens op maniere wat woorde nie kan beskryf nie.

Ons Gebed vir julle is:
Here,dankie vir Marietjie en Johan- vir hul sagtheid, hul wysheid en hul onbaatsugtige liefde vir elke kollega. Seën hulle Here met nuwe krag ,vrede en blydskap elke dag. Mag hulle al twee altyd die warmte van U teenwoordigheid voel en die vrug van hul harde werk sien groei elke dag.

Amen
Lehmkuhl Jordaan
Boontjies Coetzee

Tegnikus Pos Beskikbaar by JNC Sekuriteit Wolmaransstad.Geskikte Kanidate moet so gou as moontlik hulle CV instuur.
13/10/2025

Tegnikus Pos Beskikbaar by JNC Sekuriteit Wolmaransstad.
Geskikte Kanidate moet so gou as moontlik hulle CV instuur.

To all our JNC clients!!! please take note of the following changes happening soon !!! We are existed to Introduce our n...
09/07/2025

To all our JNC clients!!! please take note of the following changes happening soon !!! We are existed to
Introduce our new Security app Available to download on Google Play store Aswell as on Apple app store.

We urge all our clients to download the app.
Please follow the instructions on the "How to guide" provided in the image below.

Taking security as you know it to the next level!

Nog n Tevrede Klient !Elektriese Heining Installasie op Plaas gedoen deur JNC Sekuriteit.Ons kan jou help met die Instal...
23/06/2025

Nog n Tevrede Klient !
Elektriese Heining Installasie op Plaas gedoen deur JNC Sekuriteit.

Ons kan jou help met die Installasie van n nuwe ELEKTRIESE HEINING of die VERBETERING op n bestaande een.

Gee ons gerus n oproep vandag vir n gratis kwotasie.
Betroubare diens met bekostigbare pryse.
Lehmkuhl Jordaan
Boontjies Coetzee
Milissa Geldenhuys

📢SPECIAL OFFER NOW AVAILABLE AT JNC SECURITY!!!IDS 806 WIRED ALARM KIT, WITH INSTALLATION AND ONE MONTH FREE MONITORING ...
05/05/2025

📢SPECIAL OFFER NOW AVAILABLE AT JNC SECURITY!!!

IDS 806 WIRED ALARM KIT, WITH INSTALLATION AND ONE MONTH FREE MONITORING FOR ONLY R 4999.

Book your installation now!!!
Contact us on 082 638 2819
Email: [email protected]

Beheerkamer pos beskikbaar by JNC Sekuriteit Wolmaransstad.Geskikte kandidaat moet beskik oor:1.Ondervinding in beheerka...
07/04/2025

Beheerkamer pos beskikbaar by JNC Sekuriteit Wolmaransstad.
Geskikte kandidaat moet beskik oor:

1.Ondervinding in beheerkamer.
2.PSIRA geregistreërd.
3.Moet nagskof kan werk.
4.Afrikaans Sprekend.

Moet so gou as Moontlik Begin.

28/02/2025

❗️❗️❗️WOLMARANSSTAD❗️❗️❗️

Wees op die uitkyk en op jul hoede vir die volgende twee persone!!!

Dringend opsoek na Reaksie Offisiere.
13/01/2025

Dringend opsoek na Reaksie Offisiere.

Reaksie Offisier Pos Beskikbaar by JNC Security Wolmaransstad.
CV kan gemail word!!!

Address

27 Bosman Street
Wolmaransstad
2630

Telephone

+27185961232

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JNC Security Wolmaransstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share