Lifestyle Technology Solutions - LTS

Lifestyle Technology Solutions - LTS Lifestyle Technology Solutions (LTS) provides the following services:

*Security Solutions

*Alarms

LTS provides the following services *Alarm Monitoring *24/7 Live CCTV surveillance *24/7 Reaction Unit *Access Control *Guarding *Electric Fences & more.

Blankets for all our female officers waiting to be delivered (once the severe weather has passed).
11/05/2026

Blankets for all our female officers waiting to be delivered (once the severe weather has passed).

BLANKET DRIVE...
11/05/2026

BLANKET DRIVE...

🚨 NOODHULP-INSAMELING VIR ONS MEDEMENS🚨Die onlangse storm het groot verwoesting veroorsaak en families is ernstig geraak...
11/05/2026

🚨 NOODHULP-INSAMELING VIR ONS MEDEMENS🚨

Die onlangse storm het groot verwoesting veroorsaak en families is ernstig geraak. Huise is beskadig, dakke is weggewaai en talle gesinne sit tans sonder basiese benodighede.

Ons wil graag as gemeenskap hande vat en ondersteuning bied aan dié wat dit die nodigste het.

Ons vra asseblief vir enige skenkings van:
🧥 Warm klere
🛏️ Bedding
🧣 Komberse
👕 Enige bruikbare warm items

Elke bydrae, groot of klein, kan vir iemand ’n verskil maak in hierdie moeilike tyd.

📍 Skenkings kan afgelaai word by:

LTS Sekuriteit, 140 Hoogstraat, Worcester.

Baie dankie aan elke persoon wat bereid is om te help en hoop te bring waar dit tans die nodigste is. ❤️

🚨 APRIL 2026 SPECIAL 🚨Take advantage of our limited-time offer this month!✅ FREE takeover✅ NO radio costs✅ Alarm special...
07/04/2026

🚨 APRIL 2026 SPECIAL 🚨
Take advantage of our limited-time offer this month!

✅ FREE takeover
✅ NO radio costs
✅ Alarm specials available

Now is the perfect time to upgrade or switch your security to a team you can trust.

📞 Contact us today and let us secure your home or business!

Azelle Cleghorn
081 337 9028

[email protected]

LTS Security is trots om deel te wees van Primêre Skool Worcester / Worcester Primary School se GHOLFDAG 2026 by Worcest...
27/02/2026

LTS Security is trots om deel te wees van Primêre Skool Worcester / Worcester Primary School se GHOLFDAG 2026 by Worcester Gholfklub.

Saam met WOES TV Legendes en al die ander rolspelers maak ons hierdie jaar se dag ekstra spesiaal met die tema Yellowstone!

Ons borg een van die natgate en nooi al die spelers uit om beslis ’n draai by ons natgat te maak. Kom geniet ’n lekker speletjie, goeie geselskap en ’n bietjie Yellowstone-gees saam met die LTS-span.

Ons hoop julle geniet die dag – van die Wimpy-ontbyt tot die prysuitdeling en funksie later!

Sien julle daar! 🤠🎉

Vandag neem ons met swaar harte afskeid van ’n ware legende in ons gemeenskap – André du Preez van Silverfox.André was n...
19/02/2026

Vandag neem ons met swaar harte afskeid van ’n ware legende in ons gemeenskap – André du Preez van Silverfox.

André was nie net ’n slangvanger nie. Hy was ’n man met ’n groot omgee-hart, altyd gereed om te help, dag of nag. Hy het met soveel passie en toewyding gewerk om mense en diere veilig te hou in ons gemeenskap en omliggende areas. Sy kennis, kalmte en respek vir die natuur het hom uniek gemaak, en sy teenwoordigheid het altyd ’n gevoel van gerusstelling gebring.

Ons wil ook opreg dankie sê vir die belangrike opvoedkundige sessies wat hy vir ons manne kom aanbied het. Die tyd wat hy geneem het om hulle te leer hoe om slange veilig en verantwoordelik te hanteer wanneer dit op ons kliënte se persele voorkom, het ’n groot verskil gemaak. Sy bereidwilligheid om sy kennis te deel, wys net weer watter tipe mens hy was – iemand wat wou opbou, bemagtig en beskerm.

André se nalatenskap leef voort in elke persoon wat hy gehelp het, elke lewe wat hy geraak het, en elke les wat hy oorgedra het. Hy sal nie vergeet word nie.

Ons d**k in hierdie moeilike tyd aan sy familie en vriende. Mag julle troos vind in die wete dat hy ’n ongelooflike impak gemaak het en diep gerespekteer en waardeer was deur soveel mense.

Rus sag, André. Jou werk hier was van onskatbare waarde. 🕊️

INCIDENT REPORT 🚨Time: 04:28Date: 19/02/2026Location: Area near Robertson Road (industrial zone)In the early hours of th...
19/02/2026

INCIDENT REPORT 🚨

Time: 04:28
Date: 19/02/2026
Location: Area near Robertson Road (industrial zone)

In the early hours of the morning, our pop-up surveillance system detected three suspects (two males and one female) moving from underneath a nearby bridge toward the perimeter wall along Robertson Road.

The suspects were observed pulling and cutting electrical cables using a hacksaw.

Armed Response Services (ARS) were immediately dispatched to the scene. Upon arrival, officers successfully apprehended two suspects in possession of stolen electrical cables and a hacksaw used to cut the wires. The third suspect fled the scene before being apprehended.

The stolen cables were confiscated, and the suspects were warned and escorted out of the area.

A full patrol inspection of the surrounding perimeter fence was conducted, and everything was found to be in order.

Our team remains committed to maintaining safety and rapid response within the community.

Is jou sekuriteit nog by die buurman? Skuif hom sommer oor na ons toe – ons belowe ons kyk beter na jou! 🔐✨Groete,Azelle...
16/02/2026

Is jou sekuriteit nog by die buurman? Skuif hom sommer oor na ons toe – ons belowe ons kyk beter na jou! 🔐✨

Groete,
Azelle
📞 081 337 9028
📧 [email protected]

Ons tegnikuste en verteenwoordiger het vanoggend opleiding ontvang op die M25 Alarmstelsel 🔐📡Vir ons is dit ongelooflik ...
10/02/2026

Ons tegnikuste en verteenwoordiger het vanoggend opleiding ontvang op die M25 Alarmstelsel 🔐📡

Vir ons is dit ongelooflik belangrik om altyd op datum te bly met die nuutste tegnologie – nie net om dit te ken nie, maar om dit reg te verstaan en effektief te gebruik. Deur voortdurende opleiding verseker ons dat ons span voorbereid is om betroubare, moderne en veilige oplossings aan ons kliënte te bied.

Tegnologie staan nooit stil nie, en daarom glo ons daarin om voor te bly, aan te pas en aanhoudend te leer. Só kan ons met vertroue sê ons diens bly van die hoogste standaard – vandag én in die toekoms. 💪✨

Saying farewell isn't easy. Thank you for your hard work over the years Faranaaz. We will truly miss you.
28/01/2026

Saying farewell isn't easy. Thank you for your hard work over the years Faranaaz. We will truly miss you.

Address

140 High Street
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lifestyle Technology Solutions - LTS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lifestyle Technology Solutions - LTS:

Share