Protek

Protek Protek, for your home and garden Protek was founded in 2007. It is a young, dynamic company specialising in pest control products for the home and home garden.

The current range of product was carefully selected to cover the needs of the home owner, and also to ensure that the best product is available at affordable prices. We constantly review our list of products to ensure that newer and more update products replace dated ones. All of the products marketed and distributed by Protek are registered in terms of the Fertilizers, Farm Feeds, Agricultural Re

medies and Stock Remedies Act, 1947 (Act No. 36 of 1947). This law is in place to protect us and the environment and ensures that each product complies with a set standard

05/09/2026
02/09/2026

Somer hier kom ons! 🌻🎍

Hoe maak jy seker jou somertuin is reg vir aksie? Begin deur hierdie Donderdag ons insetsel op Die GROOT Ontbyt te kyk.🌿

#
Gardens by JJ

   Gardens by JJ
01/09/2026


Gardens by JJ

    Gardens by JJ
01/09/2026


Gardens by JJ

28/08/2026

Skakel in op Radio Rosestad hierdie Saterdag, 29 Augustus. 📻👇

Ons gesels oor effektiewe insekbeheer op jou grasperk.

Gardens by JJ
📻 rosestad.co.za

22/08/2026

JJ sê: Vir kleiner tuine is fisiese beskerming soos fyn maas vrugte sakkies een van die eenvoudigste en mees betroubare metodes om te keer dat wyfies eiers in vrugte lê. Omdat vrugtevlieë hul lewensiklus binne 21–30 dae voltooi, is tydsberekening belangrik: begin beheer sodra die vrugte begin ontwikkel en sou jy ’n gaas draad of fyn net oor die plante gooi moet jy aanhou aan tot ná jy ge-oes het.

Hierdie kombinasie van waarneming, beheer en voorkoming is die beste praktyk wat deur Suid Afrikaanse landbou instansies aanbeveel word en bied betroubare beskerming vir enige vrugteboom. Ek sou nou al my plante met 8:1:5 of Flower Power van Protek begin voer het en meer water gegee het om die plante aan te wakker en bloeisels beter te laat vorm.



22/08/2026

JJ sê: Die doeltreffendste manier om vrugtebome in Suid Afrika teen vrugtevlieë te beskerm, is om ’n geïntegreerde benadering te gebruik wat lokvalle, goeie tuin higiëne, lokase en fisiese beskerming kombineer. Lokvalle kan met plastiese bottels gemaak word en dan kan jy so twee per boom hang. Gereelde sanitasie oor die algemeen is net so belangrik: Die verwydering van vrugte wat geval het, sowel as vrot of beskadigde vrugte, voorkom dat nuwe generasies ontwikkel.

Proteïen aas soos Eco Fruit Fly Bait lok en beheer volwasse vlieë op ’n veilige manier, en verminder die populasie verder deur manlike vlieë uit te skakel. Beste tyd om jou vrugtebome te begin spuit met algemene vrugtevlieg doders soos Spraykill 5 van Protek sal wees sodra twee derdes van die blomblare geval het.




21/08/2026

Skakel hierdie Saterdag, 22 Augustus, in op Radio Rosestad. 📻👇

Kom luister gerus na die regte raad sodat jy ook met jou grasperk kan spog!

Gardens by JJ
📻 rosestad.co.za

Address

Cnr Of R23 Benoni And R550 Nigel
Heidelberg

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27118129800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Protek:

Shortcuts

Share