15/06/2026
Elke item dra die fluistering van 'n vorige lewe – 'n boek wat geliefd was, 'n koppie waaruit koffie gedeel is, 'n meubelstuk wat deel was van 'n gesin se herinneringe. By Snuffeltrommel kry hierdie skatte 'n nuwe tuiste en 'n nuwe storie. Kom snuffel saam en ontdek die bekoring van pre-loved goed wat nog baie liefde oor het. 🤎